Wiese Besigheidstrust Production Sale Results

Tydens die 23ste veiling van Wiese Besigheidstrust te Kasteel, Loxton op 25 September 2014 is 50 Wit Dorperramme aangebied en 48 is verkoop. Hoogste prys Wit Dorper ram behaal R20 000. BKB Wes-Kaap het die veiling aangebied.

Wit Dorperram (tipe 5) – R20 000
Foto van links na regs:
Agter: Bestuurder/Lewende Hawe & Eiendomme : Hein Vollgraaff, Paarl Verkoper se vrou en dogter : Myalan & Cari Wiese, Kasteel, Loxton Koper : H J De Kock, Montagu

Voor:  Stoetvee-afslaer : Ters Marais, Malmesbury Verkoper & seun : Dries & Pieter-Roux Wiese, Kasteel, Loxton

 

Tydens die 23ste veiling van Wiese Besigheidstrust te Kasteel, Loxton op 25 September 2014 is 30 Wit Dorper ooie (tipe 5) aangebied. Hoogste prys behaal R30 000. BKB Wes-Kaap het die veiling aangebied.

Wit Dorper ooi (tipe 5) – R30 000
Wiese Besigheidstrust2Foto van links na regs:
Agter: Koper : Rooidam Dorperstoet – C J Strauss, Keimoes Verkoper se vrou en dogter : Myalan & Cari Wiese, Loxton

Voor: Stoetvee-afslaer : Ters Marais, Malmesbury Verkoper : Dries Wiese, Loxton Koper : Rooidam Dorperstoet – Niekie Cilliers, Keimoes Verkoper se seun : Pieter-Roux Wiese

 

 

 

No comments yet.

Leave a Reply