Production Notes

WAT IS PRODUKSIE-AANTEKENINGE Produksie-aantekening en resultate is ʼn seleksie- en bestuurshulpmiddel vir verhoogde winsgewendheid van kleinveeboerdery. Produksie sisteme en teel –seleksie doelwitte word gemonitor en uitgevoer. Vir verbeterde genetiese produksiepotensiaal deur teling en seleksie, is die geloofwaardige aantekening van geboortes en ouerskappe (stambome), geïntegreer met betekenisvolle produksiemeting en aantekening, essensieel Die spreekwoord “Om te meet is om te weet” […]

How To Start Dorper Farming

Many years ago, a young farmer sent in a questionnaire on how to start with Dorper farming, one of our Inspectors, a very practical farmer, replied in a user-friendly manner.Just lately we have been using this article with great success for beginner farmers therefore it is once again finding it’s way into the Dorper news.

Gee my die Dorper

Dr Piet Roux  –  Middelburg Ooskaap Boeta en Pa Dirk sit laat middag op die stoep na ‘n dag van skaapwerk. Boeta is verlede jaar terug van die tegnikon om permanent te kom boer op die familieplaas Perdoramskraal. Nuwejaar lê maande al agter die rug en die Dorperboerdery is, soos altyd, goed op dreef. Vandag […]

Tien Jordaan – Answer questionnaire

A young farmer once sent in a questionnaire on how to start with Dorper farming One of our inspectors, Tien Jordaan, replied in a user-friendly manner. How often, how, when and against what must I inoculate or dose my sheep. We have lots of ticks. Please do not give scientific names but brand names. Reply: […]

Give me the Dorper

By Dr Piet Roux ( translated) Dirk and his son Boeta is sitting on the verandah in the late afternoon after a day of sheepwork. Boeta returned to the family farm last year after completing his studies. The New Year is fast becoming the old year and the Dorper farming, is running smoothly as usual. […]