National Dorperveiling Beaufort West

Tydens die Nasionale Dorperveiling te Beaufort-Wes skougronde op 14 Augustus 2014 is 15 Dorperramme (stoet) aangebied en verkoop met ‘n gemiddelde prys van R11 217.00. Hoogste prys behaal R40 000.00. BKB het die veiling aangebied. Foto van links na regs : Stoetvee-Afslaer : Ters Marais, Moorreesburg Koper : Eben Saaiman, CRD Holdings no 4 (Pty) […]

EP Dorper and Boergoat Clubs Sale

The EP Dorper and Boergoat Clubs held a very successful auction with Hobson & Co in Graaff Reinet on the 21st January. The sale kicked off with 41 veld tested Boergoats Rams being offered. 78 Dorper ewes next came under the hammer of well-known auctioneer Brandon Leer. Bidding was brisk on Type5 pregnant ewes. The […]

Daan Vermeulen & Seun se 1ste Dorper Produksieveiling te Carnavon

Tydens Daan Vermeulen & Seun se 1ste Dorper Produksieveiling te Carnavon skouterrein is 48 Dorperramme aangebied en verkoop. Hoogste prys behaal was R11 000. Gemiddelde prys was R6 464.00. Die veiling is deur BKB, Paarl aangebied. Foto van links na regs : Agter :BKB Veilingskoördineerder : Etienne Büchner, Paarl Koper : Jan Voster, Melton World Verkoper : […]

logo-landbou-weekblad

Ask Dr Faffa

Wat is Landbou.com? Landbou.com is Suid-Afrika se toonaangewende webwerf vir landbouverwante sake. Dié werf is propvol belangrike inligting rakende die landbou en bied daagliks kraakvars landbounuus. Sowat 30 000 mense besoek die webwerf elke maand. Landbou.com is ‘n sake-eenheid van Landbouweekblad.