National Dorperveiling Beaufort West
Categories: Sale Results
Tydens die Nasionale Dorperveiling te Beaufort-Wes skougronde op 14 Augustus 2014 is 15 Dorperramme (stoet) aangebied en verkoop met ‘n gemiddelde prys van R11 217.00. Hoogste prys behaal R40 000.00. BKB het die veiling aangebied.
Stoetvee-Afslaer : Ters Marais, Moorreesburg Koper : Eben Saaiman, CRD Holdings no 4 (Pty) Ltd, Kalkkraal, Paarl Verkoper : Izak Nel, Strydpoort, Aliwal-Noord
No comments yet.