Gideon Vivier 49th Production Sale Results

Tydens Gideon Vivier se 49ste Dorper Produksieveiling te “The Vale”, Beaufort-Wes op 19 Februarie 2015 is 49 Dorper ramme aangebied en verkoop.
Hoogste prys behaal (Tipe 5) was R17 250 met ‘n gemiddelde prys van R13 194.00. Gasverkoper : Eben van Eck het Wit Dorperramme aangebied. Hoogste prys behaal was R8 500 met ‘n gemiddelde prys van R7 100. BKB Wes-Kaap het die veiling aangebied.

gideon vivier 49th production sale
Dorper ram – Foto van links na regs :

BKB Skaap- en Wolbeampte : Corné Nel, Beaufort-Wes
Verkoper : Gideon Vivier, The Vale, Beaufort-Wes
Koper : Quintin Kock Boerdery BK, Waaikraal, Richmond – Liezel en Quinton Kock
Stoetvee-Afslaer : Ters Marais, Moorreesburg

No comments yet.

Leave a Reply