Gideon Vivier Dorper Sale – The Vale, Beaufort-Wes

Tydens die Dorperveiling van Gideon Vivier te The Vale, Beaufort-Wes op Donderdag 11 September 2014 is 50 Dorperramme aangebied. Hoogste prys Dorper ram het R15 000 behaal met ‘n gemiddelde prys van R8 750.00.

Gasverkoper Eben van Eck se aanbieding van Wit Dorperramme se hoogste prys het R8 750.00 behaal. BKB het die veiling aangebied.

Foto van links na regs:

Dorper ram Steotvee-Afslaer : Ters Marais, Malmesbury Koper: nie op foto – Ralph Koster, Montana, Beaufort-Wes FNB – Wimpie van der Merwe, Beaufort-Wes Verkoper: Gideon Vivier, The Vale, Beaufort-Wes

No comments yet.

Leave a Reply