4 Responses to “Overvaal Klub Dorperkursus”

  1. Alida Erasmus February 28, 2018 at 7:25 am #

    Goeie dag Quintin
    Waaroor handel die kursus?

    • Rochelle Stander February 28, 2018 at 10:39 am #

      HAllo Alida, die Dorperkursus handel oor die Prakise en teorie oor die Dorperskaap, die rasstandaard van die Dorper word ook behandel wat handel oor die Bouvorm, grootte en groeisnelheid, die Distribusie van vet, die Dorper se kleurpatroon, haarbedekking en die tipe(stoet, eerste seleksie ens) daar word ook gekyk na die verskillende aspekte van die kop,voorkwart en nek,middelstuk,atgterkwart kootgewrigte,geslagsorgane en rectum, algemene voorkoms en balans, dis baie interresant en baie leersaam, ek dink net die kursus is gekanselleer vir Maart maand, en dit word nou September aangebied.

  2. Alida Erasmus March 5, 2018 at 5:34 am #

    Dankie vir die antwoord Rochelle. Ek sal die webblad dophou vir die nuwe datums. Alida

Leave a Reply