3 Responses to “Dorperland Kursus”

  1. Hanno van lille April 19, 2017 at 1:34 pm #

    Het julle kursus wat gaan oor dorpers en waneer is di datums vir dit eke is iemand wat baie belangstel en meer wil leer.

    • Rochelle Stander May 2, 2017 at 7:27 am #

      Hallo Hanno, ek dink ek het jou al geantwoord.

    • Rochelle Stander August 29, 2017 at 7:54 am #

      Hallo Jaco,
      ons het nog 2 kusrusse die jaar,
      die eerste een is in Loxton 11 Sept jy kan Riaan Le Roux kontak by 060 383 8866
      en dan die tweede een is 16 Oktober en jy kan vir Willemse Visser kontak by 083 658 2585.
      baie dankie

Leave a Reply