2 Responses to “Dorper Heritage Sale Rustenburg Mickey Phillips & Hendri van Wyk”

  1. Gerhard October 16, 2017 at 7:24 pm #

    Katalogus van Rustenburg veiling van 27 Nov asb na gerhard@duraflexdams.co.za stuur
    Ook van die Nasionale veiling asb..

    • Rochelle Stander October 18, 2017 at 6:32 am #

      Goeie Môre Gerhard,
      ek gaan vir jou ‘n epos stuur met die Nasionale Veiling van Upington, wat die Heritage Sale aan betref is dit net Hendri van Wyk en Mickey Phillips wat daar gaan deelneem, ek sal vir jou die Afslaer uitvind, dalk het hulle ‘n katalogus al laat druk.
      mooi dag
      Rochelle

Leave a Reply