Daan Vermeulen & Seun se 1ste Dorper Produksieveiling te Carnavon

Tydens Daan Vermeulen & Seun se 1ste Dorper Produksieveiling te Carnavon skouterrein is 48 Dorperramme aangebied en verkoop. Hoogste prys behaal was R11 000. Gemiddelde prys was R6 464.00. Die veiling is deur BKB, Paarl aangebied.

daan vermeulen
Foto van links na regs :

Agter :BKB Veilingskoördineerder : Etienne Büchner, Paarl Koper : Jan Voster, Melton World Verkoper : Daan Vermeulen, Carnarvon en sy kleinseun Daniël
Voor :Afslaer : Ters Marais, Malmesbury
Hanteerder : Bossie Abrahams, Carnarvon

No comments yet.

Leave a Reply